Working in the Netherlands


Uncategorized

Horrelpoot #eBoek

via: http://www.litnet.co.za/leopard-s-leap-leesmedalje-horrelpoot-deur-eben-venter/ Daar is boeke wat jy wil lees, maar wat jy nie mag lees nie, soos byvoorbeeld André P Brink seKennis van die Aand in die 70’s en DH Lawrence …

Nuwe eBoeke van Lapa  Julie 2015 #eBoeke

Nuwe eBoeke van Lapa Monstersaad Madelein Rust Kategorie: Sielkundige riller ISBN: 978-0-7993-7582-4 Prys: R219.99,  myAfrikaans se prys: R160,81 Monstersaad is ’n ryklik geskakeerde, veelvlakkige sielkundige riller. Daar is verskeie storielyne …

‘n Miljoen Dollar gaan jou nie vêr buite SA kry nie – maar is dit nodig?

Magnus Heystek skryf onlangs in sy Maandag rubriek dat met die 80% devaluasie van die Rand teen die dollar slegs die rykste Suid-Afrikaners emigrasie kan oorweeg. Volgens hom sal selfs …

South Africa has seen a net outflow of 8 000 millionaires

Via www.moneyweb.co.za CAPE TOWN – South Africa has seen a net outflow of 8 000 dollar millionaires over the last fifteen years. According to a new study from LIO Global …

Voordele om 'n onderneming te vestig in Nederland

Kontak my om ‘n vastrapplek in Europa te kry! Drie redes hoekom Nederland ondernemers ‘n onregverdige voorsprong gee: #1 Die invloedrykste en voorloper multi-nasionale ondernemings is in Nederland gevestig.  Dit …

Startup innovation in the Netherlands

VIA: http://techcrunch.com/2015/07/05/the-netherlands-a-look-at-the-worlds-high-tech-startup-capital/ Behind London and Berlin, the Dutch startup scene is already considered to be one of the most prominent in Europe. (If it feels unfair to weigh an entire …

Nuus – Uittreksel uit Hartsnare van die bos #eBoek

  Eerlikheid Sit ‘n sonbril op!   Nee ….. ek soek die eerlikheid.   ʼn Paar keer in die dorp het ek myself gevang met die gevoel van – ek …

Nuwe selfPub eBoeke

Ons nuutste selfPub- eBoeke, kyk gerus!

Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat

Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die “monster” van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom …

Nuus – Uittreksel uit Die Oshikuku Insident

Die plakkaat hang skeef teen ’n lamppaal voor die hofgebou. Hein stap agter Helga teen die trappe op en kyk na die swart en wit foto van sy pa. Onder …

Nuus – Takelwerk deur Daniel Hugo #eBoek

Resensie: Joan Hambidge uit netwerk24 Die titel aktiveer immers reeds die klassieke Opperman-gedig “Digter”: Ek is gevang en met die stryd êrens in die ewigheid op ’n Ceylon verban waar …

Hawe vir Suid-Afrikaners in Rotterdam – Wêreldwyd

Die Koningskerk in Rotterdam is ‘n Nederlandstalige protestante kerk wat aan die Koningshaven (Koningshawe) in Rotterdam lê. Alle Suid-Afrikaners wat Suid-Holland besoek of daar woon sal tuis voel in hierdie Nederlandstalige …

In ritme met God (eBoek)

Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die wêreld. Maar die wêreld verander elke dag – God is die enigste standvastige …

Vertaler deur Franse regering tot ridder geslaan

Die vertaler en akademikus Prof. Naòmi Morgan is pas deur die Franse Ministerie van Kuns en Kultuur die rang van Ridder toegeken in die Orde van Lettere en Kuns (Chevalier …