Working in the Netherlands


Archive: February 2014

6 Ster: Binne die ingewande van Pretoria-Sentraal – Nie-fiksie – eBoeke

Hierdie is die verhaal (#eBoek) van ’n witboordjiemisdadiger wat kragtig en soms weersinwekkend realisties is. Die tronktaal praat nie slegs met die leser nie; dit trek hom of haar meedoënloos …

Tolbos – historiese roman met 'n gelukkige einde – Carla van der Spuy | #eBoeke

Koop die eBoek hier! Die gewilde skrywer Irma Joubert gesels met Carla van der Spuy  in Litnet oor haar jongste boek, Tolbos. Jy beskryf Tolbos, wat tussen Junie 1976 en …

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal, #eBoek

’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met …

Siegfried #eBoeke

Siegfried Landman is iets in die dertigs. Sy lewe lank het hy saam met sy pa op ‘n afgeleë plaas iewers in die Karoo gewoon. Maar dan, op ‘n dag, …

Tik – eBoeke

Pine Pienaar, Kat Harmse, die kleurryke Freislichs van Virginia … Piet Steyn se aanhangers ken die meeste van die hoofkarakters in sy jongste polisieroman. En weer is dit ’n verhaal …

Piekniek by Hangklip – Fiksie – eBoeke

Joshua Gumbo, ‘n lid van die Lucky Thirteen-sindikaat in Johannesburg, skiet Sonja Griessel se ouers per abuis wanneer hy Sonja se 4×4 probeer kaap. In die proses struikel sy uit …

Nuus – Die Laaste dag deur David Clatworthy #eBoeke

Uittreksel uit: Die laate dag deur David Clatworthy Net duskant Pretoria, naby die reuse Wonderboom, langs die Groot Noordelike Pad, staan en brom die Vier Ridders van die Apokalips met …

Fiksie – Lees maklik eBoeke #eBoeke

Alhoewel e-lesers dalk nog nie so bekend is om Afrikaanse eBoeke te lees nie, beskik die meeste huishoudings wel oor ‘n Android toestel,’n iPad/iPhone of oor ‘n Blackberry slimfoon. Met …

Die derde graf #eBoeke

  Gawie Calitz ontdek die afgeleë plaas waar ’n voorsaat in 1927 met ’n diamantfortuin verdwyn het – en dan verdwyn hý ook. Tromp Faber, eks-polisieman en familievriend, kan moontlik …

Die laaste dag

Die Laaste Dag is ‘n Afrikaanse tienernovelle oor ʼn fantasie storie van rassisme in ʼn Afrikaanse laerskool. Die gebeure vind gedurende die Geskiedenis periode plaas. LitNet se kommentaar op die …

Skrapnel – YouTube

  Die opvolg van die gewilde Skoenlapper. Joernalis Alex Derksen verdwyn terwyl hy ’n storie oor ’n mynsindikaat dek. Sarah, Alex se kuberkraker-vriendin, volg Ranna Abramson se spoor na Indië, …

Skelmloer & voorsmakie: Raaiselspieël | Chanette Paul se Blog

Die omslag van Chanette se nuutse is gefinaliseer en die boek is by die drukkers! As voorsmakie het Chanette die volle omslag met die flapteks daarby in haar blog geplaas. …

Moord in die beloofde land – Fiksie – eBoeke

’   Koop die eBoek hier! Riette Rust resenseer Moord in die beloofde land soos volg: Met byna 20 romans vir volwassenes agter sy naam is François Bloemhof een van …