DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Nuus – Takelwerk deur Daniel Hugo #eBoek

http://myafrikaans.com/takelwerk.html

Resensie: Joan Hambidge

uit netwerk24

Die titel aktiveer immers reeds die klassieke Opperman-gedig “Digter”:

Ek is gevang

en met die stryd

êrens in die ewigheid

op ’n Ceylon verban

waar al my drange

na ’n verlore vaderland

my dag na dag geëiland

hou met horisonne en verlange,

en in die geel gloed van die kers

snags deur die smal poort

van die wonder elke woord

laat skik tot klein stellasies vers

wat groei tot boeg en mas

en takelwerk – en die uiteindelike

reis met die klein skip

geslote agter glas.

via Nuus – Takelwerk deur Daniel Hugo #eBoek.

via Nuus – Takelwerk deur Daniel Hugo #eBoek.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment