Kontak my om ‘n vastrapplek in Europa te kry!
Drie redes hoekom Nederland ondernemers ‘n onregverdige voorsprong gee:
#1
Die invloedrykste en voorloper multi-nasionale ondernemings is in Nederland gevestig. Dit gee ondernemers die geleentheid om ‘n idees vinnig in Europa te toets en verskaf ‘n poort na die res van die wêreld.
#2
Waar ‘n onderneming ookal gevestig is in Nederland, is dit nooit meer meer as 90 minute weg van ‘n hoë tegnologie cluster af nie. Voorbeelde van die clusters is:
Den Haag: Sekuriteit
Leiden: Biotech
Utrecht: Gesondheidsdienste
Friesland: Watertegnologie
Twente: Hoë tegnologie sisteme en materiale
Delft: Industriële sisteme en inligtingstegnologie
Wageningen: Voedsel en landbou
Rotterdam: Hawetegnologie, mediese-tegnologie, energie en kos
Groningen: Data-tegnologie en energie
Limburg: Logistiek, voedsel en en slim-materiale
Amsterdam: Kreatief, internet, hoë tegnologie sisteme, ekonomie en finansies
Brainport Eindhoven: Hoë tegnologie sisteme en materiale
Arnhem/ Nijmegen: Gesondheids-tegnologie en energie
#3
As dit hier werk, sal dit enige plek in die wêreld werk. Omdat Nederlanders “early adopters” van tegnologie is, is die land nog altyd gesien as as ‘n ideal toetslaboratorium vir nuwe uitvindings.
Voorbeelde van Nederlandse uivindings:
André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”
Recent Comments