Do you feel like you could use a break? Half of our cozy farmhouse, in the Montferland hill area, is available to you. Whether you are on a business trip …
Inligting deur Izak de Vries. Immer Wes is ’n groot roman wat handel oor die twee Wêreldoorloë en uiteindelik via Suid-Afrika in Namibië (toentertyd Duitswes en Suidwes) eindig. Dit is …
Evert Snyman se stem het stil geword
deur Izak de Vries
Via litnet Jean Oosthuizen, Carel van der Merwe Skrywersonderhoude Een van die talle raaisels oor die lewe van die beroemde Afrikaanse letterkundige Eugène Marais handel oor sy jare in Londen toe …
Koop die eBoek hier! “As daar ‘n plek in die wêreld is wat dit maklik maak om die oomblik te geniet, is dit die wildtuin. Partykeer wil jy net by …
Kyk hier na Monstersaad http://myafrikaans.com/monstersaad.html
via netwerk24 Wonderboom Lien Botha Lien Botha is ’n kunstenaar-fotograaf wat bekend is om haar talle nasionale en internasionale tentoonstellings. Haar debuutroman, Wonderboom, was die produk van ’n MA-graad in …
via litnet deur Riette Rust Koop die eBoek hier. In die blou kamp is Suid-Afrika se heel eerste versameling Facebook-stories. Dis tog op dié sosiale netwerk waar ons deesdae kuier. Die skrywer …
Via litnet deur Org Potgieter Kyk na saliger hier. Saliger is ‘n goeie debuutspanningsroman deur Dibi Breytenbach. Amalia Abrieu is die aanklaer op ‘n klein dorpie waar verkragting en bloedskande ‘n algemene …
Dora is ’n steunpilaar in die gemeenskap, maar as gevolg van haar werk as verpleegsuster en liefdesdade as kerksuster is sy op die rand van ineenstorting. Sal sy Jo-Anne se …
#eBoek Bron deur Nini Bennett Duiwelsklip is die debuutroman van Mika le Killian, ’n oudjoernalis wat verkies het om dié boek onder ’n skuilnaam te publiseer. Die skuilnaam pas dan tematies by …
Thomas Jacobs, Boere-anargis en mynwerker uit Johannesburg, se ideale het hom eens Spanje toe gedwing om teen Franco se Fasciste te gaan veg. Daar ontmoet Thomas die geheimsinnige Ortiz, Russiese …
Nederland maak dit nou ‘n bietjie makliker vir ambisieuse ondernemers om ‘n onderneming in Nederland te begin. Omdat Nederland bekend staan as die Europese Weskus vir hoë tegnologie en nuwe-besigheid-ontwikkeling …
via: http://www.moneyweb.co.za/investing/offshore-investing/how-to-invest-in-funds-offshore/ CAPE TOWN – For years, South Africans have been used to the idea of exchange controls. Since the 1960s, they have been something we have learnt to live with. …
Recent Comments