Working in the Netherlands


Archive: June 2013

Nuus – Wederkoms: Die lewe en geskiedenis van Jannes Hoop

Resensie van Wederkoms (#Afrikaanse eBoek) deur Joan Hambidge Op die buiteblad van Louis Krüger se roman skryf George Louw dat dit vir hom moeilik is om sy ­fassinasie met hierdie …

Nuus – Hoe kan 'n skrywer 'n eBoek teken?

Lesers is mal daaroor as ‘n skrywer ‘n persoonlike boodskap skryf in ‘n boek en skrywers geniet dit nog meer! Hoe nou gedaan as ‘n leser ‘n eBoek gekoop het, …

Laurie en Frits Gaum: Praat Verby Grense – Johannes Comestor | #eBoeke

George verwys na wat Chris Jones en die Gaums oor gays te sê het. Hy verkwalik hulle omdat Bybelse begronding vir hulle argumente ontbreek. Hulle hoofregverdiging vir hulle nie-Bybelse standpunt …

Nuus – Om 'n eBoek uit te gee in 2013

Dit is makliker as ooit om ‘n eBoek te publiseer, maar die keuses wat die skrywers moet uitoefen het ook meer kompleks geword. Skrywers het die spreekwoordelike wysheid van Salomo …

eBoeke op YouTube – Afrikaanse e-Produkte

Lekker eBoeke op YouTube. Die eBoeke wat bekend gestel word is by myAfrikaans beskikbaar! eBoeke op YouTube – Afrikaanse e-Produkte.

'n Man van min belang- #eBoek

Op ’n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman. Mosman is direkteur …

… hier gaat jy al weer, vol hoop #eboek

Al wat agterbly, is grys gedagtes. Van daardies met die klomp skakerings. Van lakens gepraat, dié in die boek oor die baie skakerings van grys, en die naam van die …

Nuus – SelfPub van eBoeke gee 'n deurlopende inkomste aan skrywers

In die VSA is daar ‘n nuwe entrepreneur- variëteit van skrywers. Hierdie skrywers beweeg gemaklik tussen die selfpublikasie- en die uitgewers-mark oor die uitgewersregte van hul manuskripte. Die entrepreneur- skrywer …