Working in the Netherlands


Uncategorized

Ek kies steeds die kerk – eBoeke

Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As ’n mens jou op van dié kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer …

Nuus – Eerste boek oor Afrikaanse taalkunde in 25 jaar!

Pas het daar by Van Schaik ʼn nuwe Afrikaanse taalkundeboek, Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde, verskyn. Dr. Nerina Bosman van die Departement Afrikaans was mederedakteur saam met prof. Wannie Carstens van Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Dit …

Wen 'n Afrikaanse boek!

Gratis Boek van Jaco Jacobs Koop ‘n eBoek van Jaco Jacob en staan ‘n kans om ‘n tweede titel van die skrywer gratis te ontvang by Lapa. Jaco Jacobs se …

Nuus – Irma Joubert ontvang hoogste lof van TuksAlumni

Regter William de Villiers, die voorsitter van die TuksAlumni-raad, het bekend gemaak dat Irma Joubert op Vrydag 21 November 2014 vereer sal word met ’n TuksAlumni Laureaattoekening 2014. Dit is …

The Series – Verkiezing van het mooiste Afrikaanstalige gedicht aller tijden!

Afrikaanstalige poëzie kent een rijke traditie: van Antjie Krog tot Ingrid Jonker, van Breyten Breytenbach tot Elisabeth Eybers. Veel van hun poëzie verscheen in Nederlandse vertaling, onder meer in de …

Nuus – Styl in Afrikaans

Alles oor Styl! Annien Botha het haar aangesluit by myAfrikaans om haar kundigheid oor styl met ons te deel. Annien beskryf haar doelstelling soos volg: “My doel is om jou waardevolle …

Nuus – Klimtol

Die Nederlanse vertaling van Klimtol word in September bekend gestel. Hoofdpersoon in de nieuwe roman van Etienne van Heerden 1954 is Ludo Loeloeraai, ooit een beroemde jojospeler. Op zijn oude …

'n Jaar in die land van verlies – Madri Victor | LitNet #eBoek #Afrikaans

  Koop die eBoek hier! ‘n Jaar in die land van verlies. Dit is waarin Hester Human se verblyf in Provence ontaard. Kort voor hulle vertrek na Frankryk, waar haar …

Boeke op kortlyste vir UJ se letterkundepryse, kry die #eBoek hier!

Die kortlyste vir die Universiteit van Johannesburg UJ se prys vir skeppende skryfwerk in Afrikaans en die UJ-debuutprys vir skeppende skryfwerk in Afrikaans is pas ­bekend gemaak. Vir die UJ-prys …

Nuus – Metterjare word hulle regte guite

In Rapport: Ek was weg, en ná daelange dwarrelvlugte oor ys, see en woestyn, deur oneindige spooktonnels van withelder wolke en rukwinde wat soos n son et lumière gevoel het, …

'n Ander ek – eBoeke

Gertruida word Egidius Papier, n naam wat sy haarself toeeien wanneer sy maande na n motorkaping met geheueverlies in die hospitaal wakker word. Geskend en sonder heenkome beland sy op …

The Millions : Book Clubs Mean Business

There’s a lot of talk these days about the seismic changes in the publishing business. What’s discussed less are the changes to the social aspect of reading and the increasingly …