Working in the Netherlands


Archive: October 2015

Hoop vir ADHD by kinders en volwassenes #eBoek

Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In ‘n geselstrant, …

Die volle verhaal: Dis ek, Anna

“Die pad lê donker, eindeloos voor my. Soos my lewe. Nee, soos my lewe was. Voor die son môre opkom sal ek hom in die oë kyk, sal ek hom …

Kaptein Dirk Lingenvelder kyk oor die Mirage F1 CZ se lang neus…….

Kaptein Dirk Lingenvelder laat sak die slapbandboek op sy skoot en kyk oor die Mirage F1 CZ se lang neus. Hittegolwe dans oor die aanloopbaan op Ondangwa. Hy sit al …

Spannende: Die grys trommel

Die laaste stuiptrekkings van die bosoorlog. Uiteindelik word daar om ’n stafel oor vrede gepraat deur generaals waarvan sommige nog troepe was met die uitbreek van die oorlog in 1966. …

Bloed op haar hande: Vroue agter tralies

via netwerk24 Resensie deur Marietie Louw-Carstens Maandag 31 Augustus 2015 Koop die eBoek HIER! Niefiksie Bloed op haar hande Carla van der Spuy LAPA, R185 Slegs R135,23 by myAfrikaans.com Indien jy …

“Dis nie luck nie – net genade”

Regardt se lewe het glad nie naby God begin het nie, maar hy het beslis die pad na Hom gevind. Hy vertel van sy vroegste kinderjare in Bez Valley tot …

KykNET-Rapport Boekpryse, 2015

Die kykNET-Rapport Boekpryse word vanjaar vir die tweede keer toegeken.  In die eerste bestaansjaar van die prys is 54 inskrywings ontvang.  Vanjaar se oes was 56 titels en is ’n …

Onderhoud: Madeleine Rust oor Die 13de Kaart en Monstersaad | LitNet

  “Sy staan soggens vieruur op en kom saans eers ná sewe tuis. Skryftyd is net Saterdag- en Sondagoggende van vieruur totdat sy minstens een hoofstuk voltooi het.” Bron: Onderhoud: …