Working in the Netherlands


Archive: February 2013

Flexible employment: Addressing the South-African unemployment pandemic (1)

The South African population is rapidly growing but the labour force decreased by 235 000 persons between the third quarter of 2012 and the fourth quarter of 2012. This decrease …

Woensdag #eBoek

Source: myafrikaans.com via myafrikaans: eBoeke en selfpublikasie on Pinterest

Nuwe Afrikaanse eBoek oor Verhale uit die Ander Wêreld

Andrew Barlow skryf: “Hierdie is ‘n bundel van twintig verhale uit die Ander Wêreld. Dit is die wêreld wat langsaan die bekende een bestaan en nie deur alle lewende mense …

Nuus – Voel jy soms oorwerk? Sandra is daar om te help!

Sandra is ‘n virtuele assistent wat professionele administratiewe ondersteuning verskaf aan besige sakemense. ‘n Virtuele assistent beskik gewoonlik oor vyf jaar beroepsgerigde ondervinding en verrig die dienste vanaf ‘n tuiskantoor …

Nuus – 'n Talentbeurs kan 'n opwindende toekoms skep vir die Suid-Afrikaanse vryskutwerker!

Nuus – 'n Talentbeurs kan 'n opwindende toekoms skep vir die Suid-Afrikaanse vryskutwerker!. Image courtesy of FreeDigitalPhotos.net

Nuus – eBoek uit die Ander Wêreld

Nuus – eBoek uit die Ander Wêreld.

Kliek hier vir ‘n spesiale leserkring aanbieding op die eBoeke! http://myafrikaans.com/die-twee-lewens-van-dieter-ondracek.html     #eBoeke

eBoeke oplossing vir ouer lesers

Navorsing  van die Johannes Gutenberg Universiteit dui daarop dat lesers al hoe meer gewoond raak om op rekenaars, e-lesers en tablet-rekenaars eBoeke te lees. Ouer lesers dui aan dat tablet-rekenaars die medium …