Working in the Netherlands


Archive: August 2012

Die parallelstelling van die Afrikaner se posisie met die Palestyn

Die Afrikaanse eBoek is ‘n Bundel met gedigte in Afrikaans en Engels: die twee tale staan teenoor mekaar. Breyten noem hierdie siklus verse getransformeerde ‘variasies’ van Darwish se werk, met …

Die skouspel van Etosha in die reënseisoen

Die skouspel van Etosha in die reënseisoen deur Elise Tempelhoff Lees die volle artikel in die Beeld Ek was vroeër vanjaar bevoorreg om die Etosha­park in Namibië te besoek. Dit …

Maritime Labor Convention to go into effect in 12 months « Labour Law Now!

Maritime Labor Convention to go into effect in 12 months « Labour Law Now!.

ICTU has made important contribution to strengthening core labour standards « Labour Law Now!

ICTU has made important contribution to strengthening core labour standards « Labour Law Now!.

Korting op liefdesgedigte

Teken nou in by myAfrikaans en kry 20% afslag op die beste eBoeke! Gebruik die afslagkode: leessept1 Luister na liefdesgedigte wat in Afrikaans geskryf is. Van die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte, word …

Abel trilogie

Die langverwagte derde en laaste boek in Chris Karsten se spannende Abel-trilogie, Die afreis van Abel Lotz, is vandeesmaand op die rakke. Die polisie word ontbied na ‘n kamer in …

Afrikaanse eBoeke: Die wonder van Afrika

  Stoffel in Afrika, Christiaan Bakkes, NB uitgewers, R136,00 Hierdie vyfde boek oor die wel en wee van Stoffel Mathysen – veldkenner, bewaringskundige en safarileier – bied nuwe ervarings. Deesdae neem …

Afrikaanse eBoek oor bokke in die kombuis

Afrikaanse eBoeke: Bokke se Kombuis: Duane Heath: Random House Struik – R80.00 Bokke se Kombuis is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die …

Stilte voor die storm: Scheveningen

net voor die storm Vuurtoring Scheveningen andrebeukes.com/705 Scheveningen

Afrikaanse eBoeke – Die A tot Z van name

Ontdek die belofte wat jou naam inhou. Die A tot Z van name ondersoek die oorsprong en betekenis van meer as 9000 Suid-Afrikaanse name. Dit lys byna 4500 name, variante …

Top Afrikaanse eBoeke naweek

Topverkopers: 30 Julie tot 5 Augustus 2012 Bron: Beeld Graffiti-boekwinkels, Pretoria Fiksie 1. 50 Shades of Grey – E.L. James 2. 50 Shades of Darker – E.L. James 3.Spud Exit …

Wie is God?

Afrikaanse eBoeke: Wie is God regtig? Darin Hufford, Struik Christian Media, R67.20 Daar is sekere goed wat ons oor God geleer is en wat ons oor Hom glo. Is dit …

eBoeke oor Engele

Afrikaanse eBoeke oor Engele   Het jy al ’n engel gesien? Of die teenwoordigheid van een vermoed? Lees wat skryf Hennie van Coller in die Volksblad Het jy al ’n engel …

Afrikaanse eBoek: UITTREKSEL UIT "DIE VROU" 'n kortverhaal deur Piet Schoombie

Ek het daardie middag soos gewoonlik op my geliefkoosde rots bokant die klein sandstrandjie gesit. Die son was alreeds laag in die weste en daar het ’n matige suidoostewind gewaai. …