Anna Anna se hart voel swaar, seer. Dit het weer gebeur. Sy leer nooit haar les nie. Verlede jaar was dit so. Vier jaar gelede was dit so, …
Koop die eBoek hier! Die twaalftal kortverhale in Maar wie snoei die rose in die nag? speel af in die Klein-Karoo. Die eerste verhaal, “Agter nege passe”, word aan …
Koop die eBoek hier! Gedink vampiere bestaan net in flieks en storieboeke? Nadat jy Francois Bloemhoff se agste riller in sy jeugboekreeks, Die Vampiere van Londen, gelees het, sal jy …
Op ’n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry ’n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit …
The growth of the ebook market outside the U.S. and U.K. has been slow — but 2013 may be a turning point, according to a new report on the global …
Wat hou die toekoms vir ons in? Die toekoms is kristalhelder – vir God. Ons wonder almal wat die toekoms vir ons inhou. Terselfdertyd wil ons sin maak uit gebeure …
Ingrid Winterbach is die wenner van vanjaar se UJ-prys vir skeppende skryfwerk vir haar roman Die aanspraak van lewende wesens. http://myafrikaans.com/die-aanspraak-van-lewende-wesens.html Dié roman wat verlede jaar die eerste prys gewen …
Recent Comments