Working in the Netherlands


Uncategorized

Skool eBoeke vir 2016 alles op een plek!

E-leer alles op een plek Kontak ons vir die grootste katalogus van gepubliseerde digitale inhoud in Suid-Afrika. Alle onderwerpe van die grootste en prominente uitgewers. Al die inhoud kan ontsluit …

Offerlam se Caz Colijn in Doel

Source: Offerlam se Caz Colijn in Doel   Uit Offerlam: “Terwyl sy wag vir die bus na Sint-Niklaas, draai daar aanhoudend ’n deuntjie in haar kop. Eers toe die bus stilhou, kom …

Vlam in die sneeu #eBoek

Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het …

Chanette Paul se internasionale deurbraak

Chanette Paul se internasionale deurbraak het gebeur. Chanette het die Nederlandse vertaling van Offerlam, wat in dieselfde maand as die Afrikaanse vertaling verskyn, in België bekend gestel. Offerlam speel in …

Is Suid-Afrika ryker as ooit?

Deur Mike Schüssler, Sake-siening Suid-Afrika is ryker as ooit, maar ons verswakking is relatief tot ander, wat vinniger ryker geword het. Dit is belangrik vir beleggingsbesluite en ook vir ons namate …

Hoop vir ADHD by kinders en volwassenes #eBoek

Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In ‘n geselstrant, …

Die volle verhaal: Dis ek, Anna

“Die pad lê donker, eindeloos voor my. Soos my lewe. Nee, soos my lewe was. Voor die son môre opkom sal ek hom in die oë kyk, sal ek hom …

Kaptein Dirk Lingenvelder kyk oor die Mirage F1 CZ se lang neus…….

Kaptein Dirk Lingenvelder laat sak die slapbandboek op sy skoot en kyk oor die Mirage F1 CZ se lang neus. Hittegolwe dans oor die aanloopbaan op Ondangwa. Hy sit al …

Spannende: Die grys trommel

Die laaste stuiptrekkings van die bosoorlog. Uiteindelik word daar om ’n stafel oor vrede gepraat deur generaals waarvan sommige nog troepe was met die uitbreek van die oorlog in 1966. …

Bloed op haar hande: Vroue agter tralies

via netwerk24 Resensie deur Marietie Louw-Carstens Maandag 31 Augustus 2015 Koop die eBoek HIER! Niefiksie Bloed op haar hande Carla van der Spuy LAPA, R185 Slegs R135,23 by myAfrikaans.com Indien jy …

“Dis nie luck nie – net genade”

Regardt se lewe het glad nie naby God begin het nie, maar hy het beslis die pad na Hom gevind. Hy vertel van sy vroegste kinderjare in Bez Valley tot …

KykNET-Rapport Boekpryse, 2015

Die kykNET-Rapport Boekpryse word vanjaar vir die tweede keer toegeken.  In die eerste bestaansjaar van die prys is 54 inskrywings ontvang.  Vanjaar se oes was 56 titels en is ’n …

Onderhoud: Madeleine Rust oor Die 13de Kaart en Monstersaad | LitNet

  “Sy staan soggens vieruur op en kom saans eers ná sewe tuis. Skryftyd is net Saterdag- en Sondagoggende van vieruur totdat sy minstens een hoofstuk voltooi het.” Bron: Onderhoud: …

Start-up to success

Via StartupDelta He was reading an article on the impact of climate change on a late night flight to London in 2010, when looking outside he saw thousands of street …