Koningin Beatrix en haar gesin het vandag tydens die viering van die Nederlandse feesdag Koninginnedag, Rhenen en Veenendaal in die provinsie Utrecht besoek. In die res van Nederland is Koninginnedag gevier met markte (vrijmarkten), straatfeeste en optredes. Die oorgrootte Nederlandse burgers het oranje gedra en die Nederlandse…



