Working in the Netherlands


Archive: September 2012

Nuus – Oorkom enige krisis – Afrikaanse eBoeke

Nuus – Oorkom enige krisis – Afrikaanse eBoeke.

Nuus – Is eBoeke miskien die ridder op die wit perd vir biblioteke?

Nuus – Is eBoeke miskien die ridder op die wit perd vir biblioteke?.

Nuus – Interaktiewe eBoeke is die volgende stap in Afrikaanse e-lees

Nuus – Interaktiewe eBoeke is die volgende stap in Afrikaanse e-lees.

Afrikaanse eBoek gee 'n kykie in die howe

Kronkelpaaie Andrew Barlow skryf soos volg oor sy nuutste Afrikaanse eBoek:   In hierdie bundel is daar twee en dertig verhale. Hulle het dit in gemeen dat almal ware gebeurtenisse …

Leef vir vandag- Afrikaanse eBoeke

myafrikaans. Listen to this episode

Afrikaanse Blogs / #eBoeke Na amper 10 jaar se wegsteek en regpraat

Afrikaanse Blogs / #eBoeke Na amper 10 jaar se wegsteek en regpraat is genoeg genoeg, besluit Talia. Die man moet gaan. Maar binne 'n jaar besef sy dit is makliker …

Nuus – Skep self ’n eBoek uit Wikipedia artikels

Nuus – Skep self ’n eBoek uit Wikipedia artikels.

Nuus – Eboeke, Die nuwe Sony e-leser PRS-T2

Die nuwe Sony PRS-T2 het ‘n 6 duim pêrel -ink raakskerm, die toestel is besonder lig en dun, en die batteryleeftyd word gemeet en terme van maande eerder as in …

Toekoms van eBoeke

Daar is baie menings om die braaivleisvure of eBoeke die gedrukte boek se grafskrif gaan skryf. Dalk nie! Volgens Eric Limer is die boek wat ons vandag ken “low-tech” , …

In 'n oogwink

Sarah Harper sal enigiets doen om sukses te behaal. Sy staan nie vir enigiets of enigiemand terug nie. By die werk moet sy net eenvoudig bo uitkom; by die huis …

Almal is op soek na liefde

Almal is op soek na liefde. Daar is niks so belangrik as om lief te hê en liefgehê te word nie. Maar dikwels weet ons nie hoe om toenadering te …

Die 50 Skakerings van eBoeke

Die stille eBoek -rewolusie wat die wêreld aan die gons het is slegs nog ‘n ligte briesie in Suid-Afrika! Wie is die wenners en die verloorders in die tegnologiese wildernis …

herfsliefde

Daar is duisende redes waarom jy maar kan handdoek ingooi. daar is net een rede waarom jy dit nooit hoef te doen nie: God het jou lief – gister, vandag, …