Die tarotmoordenaar. Dit is wat die koerante hom noem: ’n reeksmoordenaar in Bloemfontein wat by elke slagoffer ’n afbeelding van ’n tarotkaart sit. Die forensiese sielkundige Belia Bell word gevra …
Die jong rebel, Diederik Versveld, is ʼn buitestander – alleenmens, enkeling, vreemdeling op aarde. Hy is opsoek na lig – hoop, uitkoms, rede. Ná sy broer se wrede dood gedurende …
Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As ’n mens jou op van dié kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer …
Pas het daar by Van Schaik ʼn nuwe Afrikaanse taalkundeboek, Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde, verskyn. Dr. Nerina Bosman van die Departement Afrikaans was mederedakteur saam met prof. Wannie Carstens van Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Dit …
Gratis Boek van Jaco Jacobs Koop ‘n eBoek van Jaco Jacob en staan ‘n kans om ‘n tweede titel van die skrywer gratis te ontvang by Lapa. Jaco Jacobs se …
Snuffel gerus deur die eBoeke by myAfrikaans.com wat self deur onafhanklike skrywers en uitgewers gepubliseer is. Aangesien eBoeke en e-lees nog so nuut is in Suid-Afrika is daar nie werklik …
Recent Comments