Working in the Netherlands


Archive: March 2015

Nuwe selfPub eBoeke

Ons nuutste selfPub- eBoeke, kyk gerus!

Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat

Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die “monster” van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom …

Nuus – Uittreksel uit Die Oshikuku Insident

Die plakkaat hang skeef teen ’n lamppaal voor die hofgebou. Hein stap agter Helga teen die trappe op en kyk na die swart en wit foto van sy pa. Onder …

Nuus – Takelwerk deur Daniel Hugo #eBoek

Resensie: Joan Hambidge uit netwerk24 Die titel aktiveer immers reeds die klassieke Opperman-gedig “Digter”: Ek is gevang en met die stryd êrens in die ewigheid op ’n Ceylon verban waar …