Working in the Netherlands


Archive: November 2014

Nuus – Onvergeetlike eBoek rit – Ester

  Uittreksel uit ‘n resensie van  Deborah Steinmair, Netwerk24 Die boek Ester is elke bibliofiel se droom: Dit kaap jou kop en aanvaar geen losprys nie. Kerneels Breytenbach se jongste roman …

Nuus – Wenners van die kykNET-Rapport Boekpryse 2014

Die kykNET-Rapport Boekpryse het ten doel om leeslus aan te wakker deur groter erkenning en blootstelling te gee aan interessante en innoverende fiksie en feite in Afrikaans. In die eerste …

Ester deur Kerneels Breytenbach

  Koop die eBoek hier! ’n Meesleurende roman oor ’n verbode passie en ’n politieke intrige. Dis gebaseer op ’n werklike historiese insident, en die gevolge daarvan: Die ontmoeting in …

Nuus – LitNet: Hoe gesond is die Afrikaanse akademiese uitgewersbedryf?

Volgens die katalogus op Van Schaik se webwerf is die beskikbare Afrikaanse titels in hooffokusgebiede soos handel, menslike en sosiale wetenskappe, opvoedkunde, gesondheidswetenskappe, publieke en ontwikkelingsbestuur en navorsing almal heruitgawes of herdrukke …

Alle eBoeke vir jou werk en beroepslewe

Koop studie eBoeke hier. Kliek hier vir ‘n kwotasie vir ‘n aantal eBoeke of ‘n gedrukte boek.   Bestuur   Inligtingtingstegnologie   Loopbaan Werk makliker Motivering Werknemerverhoudings // <![CDATA[ document.write('’); …

DC Creations – my Studie #eBoek

Providing Life Orientation LO, Economics and Management Science EMS, Geography, History and Social Science Textbooks and Teacher Resources Material for Grade 4 – 12 South Africa Available formats: paperback, ebook and …

Nuus – Kamphoer #eBoek

Woord vir woord hou jy op asemhaal  Baie selde nog was daar in Afrikaans so ’n debuut. ’n Toekomstige meester maak sy buiging op die verhoog van die letterkunde, skryf Cas van …

eBoeke vir jou werk en beroepslewe #eBoeke

Koop studie eBoeke hier.   Bestuur   Inligtingtingstegnologie   Loopbaan Werk makliker Motivering Werknemerverhoudings

Verbeter jou vaardighede, kry 'n nuwe werk – lees 'n Studie eBoek!

“In Suid-Afrika, waar ’n geraamde 50% van die toppresteerders in ’n maatskappy gedurig voelers uitsteek na nuwe werkgeleenthede en hoogs vaardige aansoekers soms skaars is, is dit ’n slim skuif …

Gestroop #eBoek

Pieter Spaarwater was die skrywer van die rubriek Van Alle Kante in die Kaapse dagblad Die Burger in die dae toe ’n rubriek nog ’n rubriek was, geskryf deur een …

Ewebeels #eBoek

Ewebeeld   ’n Onlangse uitnodiging aan Chanette Paul deur die Jungiaanse vereniging van Kaapstad toon dat sy nie bloot ’n blitsverkoper is nie, die akademici begin nou ook raaksien wat …

Become Your Own Financial Advisor #eBook

YOUR STEP-BY-STEP GUIDE TO FINANCIAL PEACE OF MIND!How can you become financially secure with the resources at your disposal? What is the safest way to invest, and accumulate, money? And …

Improving public policy 3

Good governance is the essential mission of the public sector and effective policy management is a crucial component of good governance. An understanding of public policy is thus not only …

Vlerkdans skooluitgawe #mystudie

Hannes lewe vir kuns, Anton vir dans. Maar dan vind Anton uit hy het Vigs. In ’n laaste poging om Anton se lewe te vier, probeer Hannes sy vriend in …