Working in the Netherlands


Archive: April 2014

eBoek: Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal

’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met …

Nuus – Kattebak Luistervinke

Lees gerus ‘n verhaal uit Andrew Barlow se bundel: Kronkelpaaie. Is dit moontlik vir `n regering; vir enige staat; om die sedes en moraliteit van sy burgers met wetgewing te beheer? …

Ridders van die grondpad

Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die …

Die Griekwastad Moorde

Die vrede en stilte in die Noord-Kaapse dorpie Griekwastad is kort ná skemer op Goeie Vrydag, 6 April 2012, versteur toe ’n tienerseun in sy pa se Isuzu-bakkie die dorp …

Die sewe kruiswoorde

Drie kruise. Een Middelaar. Sewe uitsprake. Op ’n koppie buite Jerusalem het daar tweeduisend jaar gelede drie kruise gestaan. Jesus van Nasaret het aan die middelste kruis die geskiedenis letterlik …

Raaiselspieël Proloog | Chanette Paul se Blog

Raaiselspieël Proloog   “Verdomme!” Nils kyk misnoeg na die fynpuntkwassie. Nie dat dit dié se skuld is dat daar nou ‘n vermiljoenblerts op die doek sit waar daar ‘n fyn …

Geld #eBoek

Koop die eBoek hier! Geld wat is jou waarde:   Oor geslagte heen het die mens ‘n verhouding tot geld en vertolk elke mens elke dag hierdie verhouding op verkillende …

Nuus – Deon Opperman – Donkerland

Kerneels Breytenbach het met Deon Opperman oor die roman Donkerland gesels. Donkerland is ook een van die grootste TV-gebeurtenisse van 2013, die epiese kykNET-reeks wat 158 jaar van Afrikaner-geskiedenis in …

Ons Tuiste | AllesAfrikaans – Die drang om te deel!

AllesAfrikaans is ‘n huis.  ‘n Veilige hawe. Die plek waar jy leef.   AllesAfrikaans is ook ‘n koffiekroeg of ‘n Saterdagoggend-mark. Die plek waar jy na verlore ou langspeelplate soek, …

Nuus – Fokus op Sophia Kapp #eBoek

Sophia Kapp skryf oor die liefde, tussen die held en die heldin, maar ook liefde tussen ouers en kinders, susters, en vriendinne. En oor al die ander aspekte wat ook …

Krokodil aan my skouer #eBoek

’n Boeiende vertelling oor Stoffel (die skrywer se alter ego) se vroeë vormingsjare. Vir die eerste maal hoor ons ook van ’n stuk geheime geskiedenis uit die bosoorlog. En kondig …

Nelson Mandela – The Authorised Comic Book

Nelson Mandela: The Authorised Comic Book tells the story of Nelson Mandela’s birth and childhood, his struggle against apartheid and oppression, his 27 years incarcerated in prison on Robben Island, …