Working in the Netherlands


Uncategorized

Nuus oor eBoeke

Aangesien eBoeke en e-lees nog so nuut is in Suid-Afrika is daar nie werklik betroubare data beskikbaar oor waarop lesers eBoeke lees nie. Dit is interessant om te kyk wat …

Nuus – Die vierde stem eBoek

François Bloemhof is bekend daarvoor dat hy aanhangers van spanningsverhale telkens gee wat hulle soek – én wat hulle nie kon verwag nie. Met Die vierde stem is dit waarder as ooit. …

Nuus – Onvergeetlike eBoek rit – Ester

  Uittreksel uit ‘n resensie van  Deborah Steinmair, Netwerk24 Die boek Ester is elke bibliofiel se droom: Dit kaap jou kop en aanvaar geen losprys nie. Kerneels Breytenbach se jongste roman …

Nuus – Wenners van die kykNET-Rapport Boekpryse 2014

Die kykNET-Rapport Boekpryse het ten doel om leeslus aan te wakker deur groter erkenning en blootstelling te gee aan interessante en innoverende fiksie en feite in Afrikaans. In die eerste …

Ester deur Kerneels Breytenbach

  Koop die eBoek hier! ’n Meesleurende roman oor ’n verbode passie en ’n politieke intrige. Dis gebaseer op ’n werklike historiese insident, en die gevolge daarvan: Die ontmoeting in …

Nuus – LitNet: Hoe gesond is die Afrikaanse akademiese uitgewersbedryf?

Volgens die katalogus op Van Schaik se webwerf is die beskikbare Afrikaanse titels in hooffokusgebiede soos handel, menslike en sosiale wetenskappe, opvoedkunde, gesondheidswetenskappe, publieke en ontwikkelingsbestuur en navorsing almal heruitgawes of herdrukke …

Nuus – Kamphoer #eBoek

Woord vir woord hou jy op asemhaal  Baie selde nog was daar in Afrikaans so ’n debuut. ’n Toekomstige meester maak sy buiging op die verhoog van die letterkunde, skryf Cas van …

Gestroop #eBoek

Pieter Spaarwater was die skrywer van die rubriek Van Alle Kante in die Kaapse dagblad Die Burger in die dae toe ’n rubriek nog ’n rubriek was, geskryf deur een …

Ewebeels #eBoek

Ewebeeld   ’n Onlangse uitnodiging aan Chanette Paul deur die Jungiaanse vereniging van Kaapstad toon dat sy nie bloot ’n blitsverkoper is nie, die akademici begin nou ook raaksien wat …

Viva eBoeke – my Studie

Founded in 1989, Vivlia Publishers has established itself as one of the leading contributors to the promotion of literacy in South Africa. As one of the leading publishing houses specialising …

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Daar is hoop vir ADHD-lyers!  Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al …

my Studie #eBoeke

Kry die beste studie en skool eBoeke hier! #eBoeke via my Studie.

Nuus – Dertiende Kaart #eBoek

Die tarotmoordenaar. Dit is wat die koerante hom noem: ’n reeksmoordenaar in Bloemfontein wat by elke slagoffer ’n afbeelding van ’n tarotkaart sit. Die forensiese sielkundige Belia Bell word gevra …

Die son struikel – eBoeke

Die jong rebel, Diederik Versveld, is ʼn buitestander – alleenmens, enkeling, vreemdeling op aarde. Hy is opsoek na lig – hoop, uitkoms, rede. Ná sy broer se wrede dood gedurende …