via: http://www.litnet.co.za/leopard-s-leap-leesmedalje-horrelpoot-deur-eben-venter/ Daar is boeke wat jy wil lees, maar wat jy nie mag lees nie, soos byvoorbeeld André P Brink seKennis van die Aand in die 70’s en DH Lawrence …
Nuwe eBoeke van Lapa Monstersaad Madelein Rust Kategorie: Sielkundige riller ISBN: 978-0-7993-7582-4 Prys: R219.99, myAfrikaans se prys: R160,81 Monstersaad is ’n ryklik geskakeerde, veelvlakkige sielkundige riller. Daar is verskeie storielyne …
Magnus Heystek skryf onlangs in sy Maandag rubriek dat met die 80% devaluasie van die Rand teen die dollar slegs die rykste Suid-Afrikaners emigrasie kan oorweeg. Volgens hom sal selfs …
Via www.moneyweb.co.za CAPE TOWN – South Africa has seen a net outflow of 8 000 dollar millionaires over the last fifteen years. According to a new study from LIO Global …
Kontak my om ‘n vastrapplek in Europa te kry! Drie redes hoekom Nederland ondernemers ‘n onregverdige voorsprong gee: #1 Die invloedrykste en voorloper multi-nasionale ondernemings is in Nederland gevestig. Dit …
VIA: http://techcrunch.com/2015/07/05/the-netherlands-a-look-at-the-worlds-high-tech-startup-capital/ Behind London and Berlin, the Dutch startup scene is already considered to be one of the most prominent in Europe. (If it feels unfair to weigh an entire …
Eerlikheid Sit ‘n sonbril op! Nee ….. ek soek die eerlikheid. ʼn Paar keer in die dorp het ek myself gevang met die gevoel van – ek …
Ons nuutste selfPub- eBoeke, kyk gerus!
Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die “monster” van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom …
Die plakkaat hang skeef teen ’n lamppaal voor die hofgebou. Hein stap agter Helga teen die trappe op en kyk na die swart en wit foto van sy pa. Onder …
Resensie: Joan Hambidge uit netwerk24 Die titel aktiveer immers reeds die klassieke Opperman-gedig “Digter”: Ek is gevang en met die stryd êrens in die ewigheid op ’n Ceylon verban waar …
Die Koningskerk in Rotterdam is ‘n Nederlandstalige protestante kerk wat aan die Koningshaven (Koningshawe) in Rotterdam lê. Alle Suid-Afrikaners wat Suid-Holland besoek of daar woon sal tuis voel in hierdie Nederlandstalige …
Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die wêreld. Maar die wêreld verander elke dag – God is die enigste standvastige …
Die vertaler en akademikus Prof. Naòmi Morgan is pas deur die Franse Ministerie van Kuns en Kultuur die rang van Ridder toegeken in die Orde van Lettere en Kuns (Chevalier …
Recent Comments