eKhaya, die digitale druknaam van Random House Struik, het Die 95 stellings van Lilith X bekend gestel. Hierdie Afrikaanse eBoek is deur die bekende Lizette Rabe geskryf. Volgens die Joodse …
Hierdie Afrikaanse eboek behels die vyftien beste kortverhale en artikels uit ’n gedrukte bundel, wat in Mei 2010 gepubliseer is. Tydens die samevoeging daarvan in ’n e-boek, is die …
Nuus – Lysies vir die liefde.
Elburg is een gemeente, vestingstad en Hanzestad in Nederland. Het is gelegen aan het Veluwemeer en het Drontermeer in de provincie Gelderland. Op 1 februari 2012 had de gemeente 22.419 …
Foto: Inge Prins, SARIE Hierdie naweek word die sterk, formidabele vroue wat ‘n bepalende invloed gehad het op Afrikaans en Afrikaanswees gevier met Afrikaanse eBoeke Drie Afrikaanse eBoeke deur of …
Die Afrikaanse eBoek, Kryt en Kordaat is die verhaal van ’n Afrikaanse seun en ’n Boesmanseun in die 1930’s. Kryt is vir agt jaar alleenkind op hul plaas Halt in die …
Josafat was ‘n swerwer en jy kon hom meestal op die sandpad tussen Alexanderbaai en Port Nolloth kry. Deur Harry Louw Maar soms ook op die grondpad oor die Richtersveld …
‘n Webwerf is onontbeerlik indien jy ‘n eBoek of enige ander produk suksesvol wil bemark. ‘n Eie webwerf vir jou produk het die volgende voordele: – Kredietwaardigheid, Kredietwaardigheid, Kredietwaardigheid, – …
Uittreksel uit ‘n nuwe eBoek van Piet Schoombie ‘n Jong man verloor sy werk as gevolg van die wêreldwye ekonomiese ineenstorting. Hy besluit om die geleentheid te gebruik om sy …
Kliek hier om die Afrikaanse eBoek Boereoorlogstories teen ‘n baie aantreklike prys te koop. Die vrou op die strand IRMA JOUBERT Uit: Boereoorlogstories, saamgestel deur Jeanette Ferreira Sy staan lank …
Lees meer oor Tiengemeten
Nuus – Joyce Meyer naweek- 30% korting.
Die skrywer het op ’n plaas opgegroei en daarná ’n groot deel van sy werklewe in die korporatiewe sake-wêreld van Johannesburg, Suid-Afrika deurgebring. Benewens twee boeke in die gedrukte media, …
Recent Comments