Nuus – Skep self ’n eBoek uit Wikipedia artikels.
Die nuwe Sony PRS-T2 het ‘n 6 duim pêrel -ink raakskerm, die toestel is besonder lig en dun, en die batteryleeftyd word gemeet en terme van maande eerder as in …
Daar is baie menings om die braaivleisvure of eBoeke die gedrukte boek se grafskrif gaan skryf. Dalk nie! Volgens Eric Limer is die boek wat ons vandag ken “low-tech” , …
Sarah Harper sal enigiets doen om sukses te behaal. Sy staan nie vir enigiets of enigiemand terug nie. By die werk moet sy net eenvoudig bo uitkom; by die huis …
Almal is op soek na liefde. Daar is niks so belangrik as om lief te hê en liefgehê te word nie. Maar dikwels weet ons nie hoe om toenadering te …
Die stille eBoek -rewolusie wat die wêreld aan die gons het is slegs nog ‘n ligte briesie in Suid-Afrika! Wie is die wenners en die verloorders in die tegnologiese wildernis …
Daar is duisende redes waarom jy maar kan handdoek ingooi. daar is net een rede waarom jy dit nooit hoef te doen nie: God het jou lief – gister, vandag, …
Die Afrikaanse eBoek is ‘n Bundel met gedigte in Afrikaans en Engels: die twee tale staan teenoor mekaar. Breyten noem hierdie siklus verse getransformeerde ‘variasies’ van Darwish se werk, met …
Die skouspel van Etosha in die reënseisoen deur Elise Tempelhoff Lees die volle artikel in die Beeld Ek was vroeër vanjaar bevoorreg om die Etoshapark in Namibië te besoek. Dit …
Maritime Labor Convention to go into effect in 12 months « Labour Law Now!.
ICTU has made important contribution to strengthening core labour standards « Labour Law Now!.
Teken nou in by myAfrikaans en kry 20% afslag op die beste eBoeke! Gebruik die afslagkode: leessept1 Luister na liefdesgedigte wat in Afrikaans geskryf is. Van die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte, word …
Die langverwagte derde en laaste boek in Chris Karsten se spannende Abel-trilogie, Die afreis van Abel Lotz, is vandeesmaand op die rakke. Die polisie word ontbied na ‘n kamer in …
Recent Comments