Stoffel in Afrika, Christiaan Bakkes, NB uitgewers, R136,00 Hierdie vyfde boek oor die wel en wee van Stoffel Mathysen – veldkenner, bewaringskundige en safarileier – bied nuwe ervarings. Deesdae neem …
Afrikaanse eBoeke: Bokke se Kombuis: Duane Heath: Random House Struik – R80.00 Bokke se Kombuis is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die …
Ontdek die belofte wat jou naam inhou. Die A tot Z van name ondersoek die oorsprong en betekenis van meer as 9000 Suid-Afrikaanse name. Dit lys byna 4500 name, variante …
Topverkopers: 30 Julie tot 5 Augustus 2012 Bron: Beeld Graffiti-boekwinkels, Pretoria Fiksie 1. 50 Shades of Grey – E.L. James 2. 50 Shades of Darker – E.L. James 3.Spud Exit …
Afrikaanse eBoeke: Wie is God regtig? Darin Hufford, Struik Christian Media, R67.20 Daar is sekere goed wat ons oor God geleer is en wat ons oor Hom glo. Is dit …
Afrikaanse eBoeke oor Engele Het jy al ’n engel gesien? Of die teenwoordigheid van een vermoed? Lees wat skryf Hennie van Coller in die Volksblad Het jy al ’n engel …
Ek het daardie middag soos gewoonlik op my geliefkoosde rots bokant die klein sandstrandjie gesit. Die son was alreeds laag in die weste en daar het ’n matige suidoostewind gewaai. …
Gebed zuid afrikaans Laat my nooit U grond verlaat nie Laat my in U skadu bly Gee dat elke aardse vreugde en vrees eintlik nietig word vir my. Elke afdraaipaadjie …
Die Franse Boer is ‘n moet-lees vir iedereen wat ‘n belangstelling het in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die outeur, Andrew Barlow toon uitsonderlike insig oor die hoe die legkaart van die …
Andrew Barlow se insiggewende historiese Roman “Die Franse Boer” is ‘n belangrike bydrae tot literatuur oor die Anglo-Boereoorlog. “Die Franse Boer” is ‘n Roman deur Andrew Barlow van ‘n burger van …
Nuus. Ma-Lientjie en Skoonma-Hettie was albei VLU-silwerbekerhouers. Nadat Anri se ouers ook by hulle ingetrek het, had sy haar eie ouetehuis, met haar ma as hoofmeisie. Sunette se man …
Daar was onlangs in die media uitsprake gemaak dat Afrikaanse eBoeke te duur is. Myafrikaans het 4 Afrikaanse eBoeke uitgekies wat in ‘n wye gehoor se smaak sal val en …
Die prestasie van die Amerikaanse eBoek mark het weereens die eerste kwartaal van 2012 verras. Eboek verkope het die verkope van hardebandboeke verby gesteek met ‘n inkomste van $282 miljoen …
Recent Comments