Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Josafat van Namaqualand

Josafat was ‘n swerwer en jy kon hom meestal op die sandpad tussen Alexanderbaai en Port Nolloth kry. Deur Harry Louw

Maar soms ook op die grondpad oor die Richtersveld en op die nasionale pad tussen Steinkopf en Springbok. Waar hy gebly het en watter stroois hy sy huis genoem het sal niemand ooit weet nie. Baie mense sal vorendag kom met ‘n storie dat hy op Steinkopf in ‘n matieshut woon en ander sal vir jou vertel dat hy in die blikkies dorp agter Springbok bly en nog een sal vir jou vertel dat hy op Ratelgat ‘n vrou en kenners by dosyne het. Maar jy sou die indruk kry dat niemand juis geweet het waarvan hulle praat nie en dat dit sommer net sensasie soek was. Josafat was ‘n goeie onderwerp in bespreking as jy gramstorig was en die woede wou aanblaas en Josafat jou weer ‘n streep getrek het. Ja dit kan almal jou vertel. Josafat was ‘n swerwer oor een rede.

Lees verder!

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment