Working in the Netherlands


Archive: June 2012

Sit jou Afrikaanse eBoeke in jou agtersak!

Alhoewel e-lesers dalk nog nie so bekend is om Afrikaanse eBoeke te lees nie, beskik die meeste huishoudings wel oor ‘n Android toestel,’n iPad/iPhone of oor ‘n Blackberry slimfoon. Met …

Breyten skryf ook liefdesgedigte

Nuus – Breyten skryf ook liefdesgedigte. Allerliefste, ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif Allerliefste, ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif want niemand sal ‘n boodskap wat rooi is skiet nie. …

Afrikaanse eBoeke sal jou lewe verander!

“Ek vind televisie baie opvoedkundig. Elke keer as iemand die televisiestel aansit, gaan ek na ‘n ander kamer en lees ‘n boek.” -Groucho Marx “Hoe meer jy lees, hoe meer …

16 Dinge waaroor Calvin en Hobbes reg was

  deur Edd McCracken    “On life’s constant little limitations Calvin: You know, Hobbes, some days even my lucky rocket ship underpants don’t help. On expectations Calvin: Everybody seeks happiness! Not …

16 Dinge waaroor Cailvin en Hobbes reg was

deur Edd McCracken  “On life’s constant little limitations Calvin: You know, Hobbes, some days even my lucky rocket ship underpants don’t help. On expectations Calvin: Everybody seeks happiness! Not me, though! …

Sondag 3 junie 2012 – 11de SurvivalRun Vlaardingen

http://www.survivalvlaardingen.nu/ Van Drop Box Van Drop Box Van Drop Box Van Drop Box Van Drop Box Van Drop Box Van Drop Box

Amos, dankie dat jy hierdie eg Afrikaanse skets met ons deel!

Afrikaanse eboeke

Wat op aarde skryf ek oor in ‘n eBoek? Paul Jun skryf in sy Blog dat dit regtig nie so moeilik is om ‘n eBoek te skryf nie. Die eerste …

Hoe verstaan ons GOD!

Izak de Villiers het in sy laaste boek geskryf oor sy geliefde Psalms. “Tussen Jerusalem en Jerigo O God, u weë is heilig. Is daar enige god so magtig soos …

Steve Hofmeyr – Die Verste Uur internationaal beskikbaar as Afrikaanse eBoek

Dana Snyman skryf die volgende oor Steve Hofmeyer se nuutste Afrikaanse eBoek: Kom ons wees maar eerlik: Steve het baie mense – veral die met literêre pretensies – verras met …

Die e-leser van die toekoms- die impak op die Afrikaanse eBoek

Lees wat sê die New York Times oor die onderwerp. Doemprofete is het met die bekendstelling van die iPad voorspel dat die doodsklok gelui het vir e-lesers soos die Amazon …

Lees van sukses na mislukking in Afrikaanse eBoek

Afrikaanse eBoek oor Jannie Mouton ” Sakereus Jannie Mouton se maatskappy, PSG, wat hy begin het nadat hy uit sy vorige werk afgedank is, het al vele suksesse behaal. Carié Maas wy …

3 Seisoene in een dag by die Brielse Meer

Het Brielse Meer is een meer in Zuid-Holland, ten noorden van Brielle. Het langgerekte meer vormt de scheiding tussen Voorne en het Europoortgebied en vormde tot 1950 als Brielse Maas een deel van de verbinding tussen de Oude Maas en de Noordzee. De afdamming van …


Andre Beukes: EU Labour Law specialist
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.