DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Top Afrikaanse eBoeke naweek

Topverkopers: 30 Julie tot 5 Augustus 2012

Bron: Beeld

Graffiti-boekwinkels, Pretoria

Fiksie
1. 50 Shades of Grey – E.L. James
2. 50 Shades of Darker – E.L. James
3.Spud Exit pursued by a bear – John van de Ruit
4. 50 Shades of Freed – E.L. James
5. Tjoklits vir die siel – Susan Coetzer
6. Bloots – Karin Eloff (Samesteller)
7. Die staat teen Anna Bruwer – Anchien Troskie
8. Dis ek, Anna – Anchien Troskie
9. Poppekas – Deborah Steinmar
10. Klein lewe – Wilna Adriaanse

Nie-fiksie
1. Hekel nog lekkerder – Karen Adendorff
2. Boerekryger – Albert Blake
3. Die Geskiedenis van Suid-Afrika – Fransjohan Pretorius
4. Vreesloos Vry – Hettie Brittz
5. Raai raai riepa – GH van Rooyen
6. Toe slaan die tronkdeure agter my toe – Koos Swart
7. Ultimate transformation – Marietta Theunissen
8. Mooi met weggooi – Karen Adendorff
9. Hekel vir die lekker – Karen Adendorff
10. 35 Kruisiesteekpatrone – Karen Adendorff

17-19 Augustus 2012 kry liefhebbers van Afrikaanse eBoeke ongelooflike korting: 

Die top Afrikaanse eBoek verkopers vir Augustus is:

– Die staat teen Anna Bruwer, Anchien Troskie R170.00 normaalweg/ nou R104.00

– Klein lewe,  Wilna Adriaanse R190.00 normaalweg/ nou R144.00

– Boerekryger, Albert Blake R195.04 normaalweg/ nou R160.00

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

2 Comments

Leave a Comment