DOING BUSINESS IN EUROPE


Tag: afrikaans

Chanette Paul se internasionale deurbraak

Chanette Paul se internasionale deurbraak het gebeur. Chanette het die Nederlandse vertaling van Offerlam, wat in dieselfde maand as die Afrikaanse vertaling verskyn, in België bekend gestel. Offerlam speel in …

Kaptein Dirk Lingenvelder kyk oor die Mirage F1 CZ se lang neus…….

Kaptein Dirk Lingenvelder laat sak die slapbandboek op sy skoot en kyk oor die Mirage F1 CZ se lang neus. Hittegolwe dans oor die aanloopbaan op Ondangwa. Hy sit al …

Onderhoud: Madeleine Rust oor Die 13de Kaart en Monstersaad | LitNet

  “Sy staan soggens vieruur op en kom saans eers ná sewe tuis. Skryftyd is net Saterdag- en Sondagoggende van vieruur totdat sy minstens een hoofstuk voltooi het.” Bron: Onderhoud: …

Gestroop #eBoek

Pieter Spaarwater was die skrywer van die rubriek Van Alle Kante in die Kaapse dagblad Die Burger in die dae toe ’n rubriek nog ’n rubriek was, geskryf deur een …

Nuus – Klimtol

Die Nederlanse vertaling van Klimtol word in September bekend gestel. Hoofdpersoon in de nieuwe roman van Etienne van Heerden 1954 is Ludo Loeloeraai, ooit een beroemde jojospeler. Op zijn oude …

Word deel van die AllesAfrikaans Netwerk toetsgroep!

Kliek hier om AllesAfrikaans.com te toets en ontvang eerste jou intekenbesonderhede binne die volgende paar weke!  

Nuus – Video: Klimtol

Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as ’n sekswerker in die Kaap beland), Elsabé …

Protea bring hulde aan Hennie Aucamp #eboek

Die Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp (80) is Donderdagaand oorlede. Hy is ‘n bekroonde Suid-Afrikaanse digter en skrywer van hoofsaaklik die korter teks. Daar is ook al na hom verwys as “die …

Jy sal hierdeur kom #eBoek

Iewers in ons lewe beleef almal van ons situasies waardeur ons vrees ons nie gaan kom nie – ons vrees dat die depressie nooit sal lig nie, die geskree nie …

Helene De Kock – Kyk na haar eBoeke!

Helene se eBoeke is nou beskikbaar!   “Ek  skryf omdat mense my interesseer. Veral verhoudingsverhale  roer my hart. Alhoewel die liefde ‘n belangrike onderwerp in my verhale is, staan dit …

Nuus – Laaste dans, Drienie #eBoeke

Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ‘n bisarre saak was nie en …

Legkaart van jou gesig #eBoek

Legkaart van jou gesig bied ’n inleiding tot fisionomie (’n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto’s wat …

5-Boekminute met Fanie Viljoen, skrywer van Leeus met letsels #eBoeke

Dié skrywer van Breinbliksem, Grilbrigade en Geraamte in die klas het al die Sanlam-prys vir jeuglektuur én die M.E.R.-prys vir kinderlektuur gewen. Hy skryf nie net nie, maar hou ook …

100 Vrae en antwoorde oor gebed

Jy het seker al gewonder hoekom jy bid maar dit lyk of God nie antwoord nie. Dan word jy gepla deur vrae soos Hoekom moet ek bid? en Wat presies …


We are using cookies on our website

Please confirm, if you accept our tracking cookies. You can also decline the tracking, so you can continue to visit our website without any data sent to third party services.