Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Legkaart van jou gesig #eBoek

Koop die eBoek hier

Koop die eBoek hier

Legkaart van jou gesig bied ’n inleiding tot fisionomie (’n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto’s wat dit maklik maak om nie net die leser eie karaktereienskappe te kan herken nie, maar ook dié van familie, vriende, kollegas en kliënte. Dit is ’n praktiese gids. Die leser sal byvoorbeeld leer hoe om ’n kliënt se vertroue te wen, of waarom ’n kind so rebels kan wees. Uiteindelik leer die leser ook veel van haar- of homself ken.

Marthie Maré is ‘n bekende fisionoom wat die kollig plaas op dit wat jou gesig van jou verklap. Haar boek Legkaart van jou gesig: Fisionomie in ‘n neutedopword tydens vanjaar se US Woordfees bekendgestel en is ook beskikbaar in Engels as Your Face Puzzle: Physiognomy simplified.

Maré het onlangs met Esté Meyer-Jansen gesels op Maroela Media seAllegaartjie-program waar sy verduidelik het wat gelaatskunde behels. “Ek kan byvoorbeeld na jou voorkop kyk en sien dit is ‘n reguit voorkop en dan weet ek dat jy hou daarvan om dinge in ‘n logiese volgorde te doen,” sê Maré. Sy noem dat sy aanvanlik deur nuuskierigheid gelok is om hierdie veld te betree en sê dat haar boek beoog om die basiese beginsels van fisionomie uit een te sit. Sy deel ook ontledings van bekendes soos Amore Bekker en Riaan Cruywagen se gesigte.

Luister na die potgooi om meer uit te vind oor die praktiese toepassing van gelaatskunde.

via Legkaart van jou gesig.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment