Chanette Paul se internasionale deurbraak het gebeur. Chanette het die Nederlandse vertaling van Offerlam, wat in dieselfde maand as die Afrikaanse vertaling verskyn, in België bekend gestel. Offerlam speel in …
Kaptein Dirk Lingenvelder laat sak die slapbandboek op sy skoot en kyk oor die Mirage F1 CZ se lang neus. Hittegolwe dans oor die aanloopbaan op Ondangwa. Hy sit al …
“Sy staan soggens vieruur op en kom saans eers ná sewe tuis. Skryftyd is net Saterdag- en Sondagoggende van vieruur totdat sy minstens een hoofstuk voltooi het.” Bron: Onderhoud: …
Pieter Spaarwater was die skrywer van die rubriek Van Alle Kante in die Kaapse dagblad Die Burger in die dae toe ’n rubriek nog ’n rubriek was, geskryf deur een …
Die Nederlanse vertaling van Klimtol word in September bekend gestel. Hoofdpersoon in de nieuwe roman van Etienne van Heerden 1954 is Ludo Loeloeraai, ooit een beroemde jojospeler. Op zijn oude …
Kliek hier om AllesAfrikaans.com te toets en ontvang eerste jou intekenbesonderhede binne die volgende paar weke!
Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as ’n sekswerker in die Kaap beland), Elsabé …
Die Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp (80) is Donderdagaand oorlede. Hy is ‘n bekroonde Suid-Afrikaanse digter en skrywer van hoofsaaklik die korter teks. Daar is ook al na hom verwys as “die …
Iewers in ons lewe beleef almal van ons situasies waardeur ons vrees ons nie gaan kom nie – ons vrees dat die depressie nooit sal lig nie, die geskree nie …
Helene se eBoeke is nou beskikbaar! “Ek skryf omdat mense my interesseer. Veral verhoudingsverhale roer my hart. Alhoewel die liefde ‘n belangrike onderwerp in my verhale is, staan dit …
Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ‘n bisarre saak was nie en …
Legkaart van jou gesig bied ’n inleiding tot fisionomie (’n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto’s wat …
Dié skrywer van Breinbliksem, Grilbrigade en Geraamte in die klas het al die Sanlam-prys vir jeuglektuur én die M.E.R.-prys vir kinderlektuur gewen. Hy skryf nie net nie, maar hou ook …
Jy het seker al gewonder hoekom jy bid maar dit lyk of God nie antwoord nie. Dan word jy gepla deur vrae soos Hoekom moet ek bid? en Wat presies …
Recent Comments