Jaco Jacobs se tienerboek Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word op die kortlys is vir die filmafdeling van vanjaar se kykNET-Rapport Boekpryse. Dit is ’n enorme eer en Jaco s’n is die enigste jeugboek op enige van die lyste; die res is almal volwasse tekste.
Kopers van ‘n eBoek van Jaco Jacobs by myAfrikaans.com gedurende Oktober sal outomaties vir hierdie kompetisie ingeskryf word.
André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”
Recent Comments