Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As ’n mens jou op van dié kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer …
Pas het daar by Van Schaik ʼn nuwe Afrikaanse taalkundeboek, Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde, verskyn. Dr. Nerina Bosman van die Departement Afrikaans was mederedakteur saam met prof. Wannie Carstens van Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Dit …
Gratis Boek van Jaco Jacobs Koop ‘n eBoek van Jaco Jacob en staan ‘n kans om ‘n tweede titel van die skrywer gratis te ontvang by Lapa. Jaco Jacobs se …
Regter William de Villiers, die voorsitter van die TuksAlumni-raad, het bekend gemaak dat Irma Joubert op Vrydag 21 November 2014 vereer sal word met ’n TuksAlumni Laureaattoekening 2014. Dit is …
Afrikaanstalige poëzie kent een rijke traditie: van Antjie Krog tot Ingrid Jonker, van Breyten Breytenbach tot Elisabeth Eybers. Veel van hun poëzie verscheen in Nederlandse vertaling, onder meer in de …
Alles oor Styl! Annien Botha het haar aangesluit by myAfrikaans om haar kundigheid oor styl met ons te deel. Annien beskryf haar doelstelling soos volg: “My doel is om jou waardevolle …
Die Nederlanse vertaling van Klimtol word in September bekend gestel. Hoofdpersoon in de nieuwe roman van Etienne van Heerden 1954 is Ludo Loeloeraai, ooit een beroemde jojospeler. Op zijn oude …
Koop die eBoek hier! ‘n Jaar in die land van verlies. Dit is waarin Hester Human se verblyf in Provence ontaard. Kort voor hulle vertrek na Frankryk, waar haar …
Die kortlyste vir die Universiteit van Johannesburg UJ se prys vir skeppende skryfwerk in Afrikaans en die UJ-debuutprys vir skeppende skryfwerk in Afrikaans is pas bekend gemaak. Vir die UJ-prys …
In Rapport: Ek was weg, en ná daelange dwarrelvlugte oor ys, see en woestyn, deur oneindige spooktonnels van withelder wolke en rukwinde wat soos n son et lumière gevoel het, …
Gertruida word Egidius Papier, n naam wat sy haarself toeeien wanneer sy maande na n motorkaping met geheueverlies in die hospitaal wakker word. Geskend en sonder heenkome beland sy op …
There’s a lot of talk these days about the seismic changes in the publishing business. What’s discussed less are the changes to the social aspect of reading and the increasingly …
Recent Comments