Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Spannende: Die grys trommel

Die Grys Trommel

Die laaste stuiptrekkings van die bosoorlog. Uiteindelik word daar om ’n stafel oor vrede gepraat deur generaals waarvan sommige nog troepe was met die uitbreek van die oorlog in 1966.

Elektroktroniese radio onderskeppings dui egter op ’n Kubaanse invalsmag wat dreig om Ovamboland binne te val ten einde Fidel Castro se posisie by die onderhandelingstafel te versterk.Majoor Smit se kompanie word na die Sequedivapad in die Suide van Angola gestuur om die geloofwaardigheid van die informasie te bevestig.Op pad daarheen word daar deur eie magte op Smit se kompanie gevuur. Dit lei tot ’n skietgeveg waarin verskeie sodate sneuwel. Tydens die opruiming kom Smit in besit van ’n grys trommel. Die inhoud daarvan word ’n toets vir die morele onderbou van elkeen wat daarby betrokke is.

Koop die eBoek hier

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Tags

Leave a Comment