http://myafrikaans.com/mystudies.html
Kontak ons vir die grootste katalogus van gepubliseerde digitale inhoud in Suid-Afrika. Alle onderwerpe van die grootste en prominente uitgewers. Al die inhoud kan ontsluit word met die mystudies.co.za toepassing.
Die eBoeke en e-leer inhoud kan ontsluit word met die meeste gewilde toestelle soos:
Rekenaars en skootrekenaars
Android en iPad tablet-rekenaars
Jy kan nooit jou notas verloor nie! Alle notas en wat jy onderstreep en beklemtoon het word in die “wolke” (the cloud) gebêre en kan op al jou geregistreerde toestelle ontsluit word.
Soek in al jou handboeke en kursusse vir vinnige inligting.
Kliek hier vir ‘n kwotasie vir ‘n skool/Studie eBoeke.
Kliek op die afbeelding om na die eBoeke te kyk of klets met ons regs onder.
André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”
Recent Comments