George verwys na wat Chris Jones en die Gaums oor gays te sê het. Hy verkwalik hulle omdat Bybelse begronding vir hulle argumente ontbreek. Hulle hoofregverdiging vir hulle nie-Bybelse standpunt …
Dit is makliker as ooit om ‘n eBoek te publiseer, maar die keuses wat die skrywers moet uitoefen het ook meer kompleks geword. Skrywers het die spreekwoordelike wysheid van Salomo …
Lekker eBoeke op YouTube. Die eBoeke wat bekend gestel word is by myAfrikaans beskikbaar! eBoeke op YouTube – Afrikaanse e-Produkte.
Op ’n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman. Mosman is direkteur …
Al wat agterbly, is grys gedagtes. Van daardies met die klomp skakerings. Van lakens gepraat, dié in die boek oor die baie skakerings van grys, en die naam van die …
In die VSA is daar ‘n nuwe entrepreneur- variëteit van skrywers. Hierdie skrywers beweeg gemaklik tussen die selfpublikasie- en die uitgewers-mark oor die uitgewersregte van hul manuskripte. Die entrepreneur- skrywer …
Die uitgewersbedryf is in ‘n krisis – is eBoeke en selfuitgee dalk die rede daarvoor? James Patterson se onlangse advertensie in die New York Times Book Review waarsku dat vele …
Anna Eksteen het vir baie jare in ’n restaurant gewerk en net soos wat sport, brei, kralewerk vir mense ’n stokperdjie is, is die samestelling van resepte boeke as eBoeke …
Ek is ‘n ou wat maar stadig lees, so met die vingertjie wat die lyntjies volg en die bekkie wat die woorde klank soos ek aangaan, so iemand wat iets …
Interessante artikel: http://www.beeld.com/opinie/2013-05-18-christenskap-se-politieke-krag
20% Korting op die eBoeke wat die afgelope week die meeste besigtig is! via Nuus – Ster eBoeke van die week: 17 Mei- 2013.
Nou het ek alles gehoor! Hoe sal jy daarvan hou om ‘n eBoek soos Kringe in ‘n bos te lees en te hoor hoe die olifante trompetter en die wind deur …
The number of unemployed increased by 100,000 people to 4.6 million between the fourth quarter of 2012 and the first quarter of 2013, Statistics SA (StatsSA) said. This took the …
Recent Comments