DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Nuus – Anna Esteen se Afrikaanse Resepte eBoeke

Anna Eksteen het vir baie jare in ’n restaurant gewerk en net soos wat sport, brei, kralewerk vir mense ’n stokperdjie is, is die samestelling van resepte boeke as eBoeke haar stokperdjie. Dit gebeur so dikwels dat vroue n aanloklike resepte sal sien by familie of vriende, dan skryf hulle dit gou neer vir die resepteboek wat hulle “eendag” gaan opstel; dit realiseer nooit en al die lekker resepte is vergete.

via Nuus – Anna Esteen se Afrikaanse Resepte eBoeke.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment