Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

… hier gaat jy al weer, vol hoop #eboek

Kliek op die afbeelding om die eBoek te koop.

Kliek op die afbeelding om die eBoek te koop.

Al wat agterbly, is grys gedagtes. Van daardies met die klomp skakerings. Van lakens gepraat, dié in die boek oor die baie skakerings van grys, en die naam van die rubriek: Gelukkig onthou ek mens slaap mos nie onder paslakens nie.

Vir my kom skryf nie maklik nie.

Ek weet hoekom ek begin skryf het, al was dit eers 20 jaar ná die wrede moorddood van ons oudste, jong dogtertjie.

En ná al die terugvoering oor ’n Hemelhoë hekkie besef ek ook dat daardie moeilike skryfproses nie vir my alleen terapeutiese waarde ingehou het nie.

Maar hoekom wil ek aanhou skryf, een wees van miljoene skrywers dwarsoor die wêreld wat hoop om aanspraak te maak op ’n kolletjie leserspubliek wat sal aanhou lees wat ek skryf?

Wat wil hulle hê en ek gee? Wil ek vermaak, inlig, geldmaak? My naam op boekwinkels se rakke en die internet vind? Verkieslik net goeie resensies kry wanneer ek waag om iets te skryf?

Deel wees van die groter, maar ook betreklik klein, poel van Suid-Afrikaanse skrywers? Of, en laat ek dit liewer fluister, dalk hoop om eendag iets te skryf wat ’n duisendste van die aantal eksemplare van E. L. ­James se grysskakeringboeke sal verkoop?

Dié laken-libretto’s is glo swak geskryf, maar sy ly sweerlik nie honger nie.

via … hier gaat jy al weer, vol hoop | Rapport.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment