This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.
Andre, onder die tiene ebn kindeerboeke sien ek sien hier heelwat klassieke ou Afrikaanse treffers bv Trompie, Saartjie, Keurboslaan, Uile, ens. ook PJ Schoeman. Hoe is die verkope? Dan sien ek ook sowaar dr Jan van Elfen. Ek het ‘ boekie vir dogters geskryf en self uitgegee, Dit gaan oor verhoudings met die teenoorgestelde geslag.en dit het plaaslik by die hoerskool baie goed gedoen en die kinders se kommentaar was baie positief. maar soos jy weet, neem bemarking baie tyd, en agv krisses in my lewe kon ek nog nie na ander skole gaan nie. Wat ek wil weet, is: is daar ‘n mark vir sulke e-boeke? Verder wil ek weet of prentjies in e-boeke toegelaat word? Kan dit werk as elke bladsy bv ‘n swart en wit sketsie het van 3 hartjies wat aan lintjie hang?
En verder; is daar ‘nb mark bir kleuter en laerskool prenteboekstories in e-boek formaat?
VBaie dankie