Kliek hier om AllesAfrikaans.com te toets en ontvang eerste jou intekenbesonderhede binne die volgende paar weke!
S.P. Benjamin (Benjamin Selwyn Paulse ) is die skrywersnaam van Benjamin Paulse, en hy is in 1965 gebore. Nadat hy aan Scottsdene Senior gematrikuleer het, het hy begin om poësie …
Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as ’n sekswerker in die Kaap beland), Elsabé …
Koop die eBoek hier! Van Zyl het vir haar doktorsgraad navorsing gedoen oor swart verstedeliking in Vereeniging tussen 1923 en 1960. Van 1984 tot 1995 het sy geskiedenis op die …
Die Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp (80) is Donderdagaand oorlede. Hy is ‘n bekroonde Suid-Afrikaanse digter en skrywer van hoofsaaklik die korter teks. Daar is ook al na hom verwys as “die …
Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel. Dit is die verhaal van ‘n seun uit die …
Iewers in ons lewe beleef almal van ons situasies waardeur ons vrees ons nie gaan kom nie – ons vrees dat die depressie nooit sal lig nie, die geskree nie …
CC wou nooit met merino’s boer soos haar pa se begeerte was nie. Trouens, sy wil glad nie boer nie. Die ander uiterste is waarheen haar hart trek: modes, ontwerpe, …
Neem deel aan Kliekclick se skryfkompetisie vir ’n lekker lees-kick Kliekclick stel bekend ’n splinternuwe skryfkompetisie vir ’n baie spesiale Afrikaanse publikasie in Junie 2014. Enige iemand van 9 tot …
Helene se eBoeke is nou beskikbaar! “Ek skryf omdat mense my interesseer. Veral verhoudingsverhale roer my hart. Alhoewel die liefde ‘n belangrike onderwerp in my verhale is, staan dit …
Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ‘n bisarre saak was nie en …
Legkaart van jou gesig bied ’n inleiding tot fisionomie (’n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto’s wat …
Dié skrywer van Breinbliksem, Grilbrigade en Geraamte in die klas het al die Sanlam-prys vir jeuglektuur én die M.E.R.-prys vir kinderlektuur gewen. Hy skryf nie net nie, maar hou ook …
Dis net ’n kwessie van tyd … voor iets jou byt! Bennie en Jenny kan hulle oë nie glo nie. Professor Fungus se groot droom het waar geword. Hy het …
Recent Comments