Working in the Netherlands


Archive: March 2014

100 Vrae en antwoorde oor gebed

Jy het seker al gewonder hoekom jy bid maar dit lyk of God nie antwoord nie. Dan word jy gepla deur vrae soos Hoekom moet ek bid? en Wat presies …

Meer as een grens #eBoeke

Koop die eBoek hier! In hierdie nuwe roman deur Connie Luyt, skrywer van Lang skaduwees in Afrika, is dit weereens die menslikheid en warmte van die vertellerstem wat mens opval. …

'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie #eBoeke

Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat …

Chanette Paul: Dryfhout #eboeke

Koop Dryfhout hier! Chanette Paul Proloog 1 Desember –vroegoggend Gety bedinges. Dis wat algar hier op Kierangbaai is. Was dit nou regtig nodig dat Ma Nella haar vanoggend al voor …

Nuus – Marzanne stuur shalom uit Israel #eBoeke

Marzanne was die vertaler van die Zion Chronicles-boekreeks en dit het haar gemotiveer om Israel te besoek. Binne die bestek van twee en ’n halwe jaar het sy Israel sewe keer …

♫ Stef Bos – Het Avondland songtekst #Afrikaans

Stef Bos – Het Avondland Ons is gesoute reisigers Deur drank en lied, deur klank en vers Ons is ballings uit een paradijs Ooral bekend maar nerens thuis Agter elke …

Asbesmiddag #Afrikaanse eBoek:

 ’n Romanskrywer en Professor in Skeppende Skryfwerk aan ’n Kaapse universiteit verkeer tussen boeke en is op sy weerloosste en hongerste. In die verslete haarsalon van ene Giuseppe Giuliani, in …

Die Windpomp, nuwe Afrikaans Film is reg vir uitreiking #Afrikaans

DIE WINDPOMP word reeds deur baie kykers wat deel geneem het aan die toetsgehoor voorstelling, “die beste Afrikaans film wat ek al ooit gesien het” genoem. Voor ons met die fliek begin het, …

Man van staal of breekbare kruik? #eBoeke

Uittreksel uit GEE MY HOOP – selfs toe daar geen hoop meer was nie Hoofstuk 20 Man van staal of breekbare kruik? Elkeen van ons het waarskynlik ’n gunsteling Bybelgedeelte …

GEE MY HOOP – selfs toe daar geen hoop meer was nie #eBoeke

Die boek het sy ontstaan daarin dat die skrywer relatief onlangs self ʼn tydperk van diepe beproewing beleef het waartydens hoop ʼn sentrale rol gespeel het. In sy worsteling met …

Verdeelde land #eBoeke

Suid-Afrika is een van die lande met die grootste gaping tussen ryk en arm ter wêreld. Hoe het ons by dié punt gekom? In hierdie boek kyk Sampie Terreblanche na …