MyAfrikaans is so opgewonde dat almal weer Afrikaans kan lees (waar hulle ook al is), wat ons laat besluit het om alle eBoeke die volgende week teen 20% korting beskikbaar stel. …
Besoek die Afrikaanse eBoekwinkel Lees berig deur Willem Kempen in Rapport As e-boeklesers twintig jaar gelede al alledaags was, sou daar sekerlik ’n grappie die ronde gedoen het van die …
Nuus – Afrikaanse Skrywer: Doc Immelman. Die Afrikaanse skrywer Doc Immelman publiseer aanvanklik in skoolblaaie. Sy eerste kortverhaal verskyn in 1954 in die Huisgenoot. Uit sy pen verskyn meer as 35 …
E-lesers en eboeke is nog relatief nuut op die mark en dit is noodsaaklik as jy ‘n nuwe e-leser het, of beplan om een te koop om oor sekere basiese …
Vandag het ons fietse gehuur by Den Haag Sentraal Stasie en die fietspad aangedurf na Scheveningen, Den Haag se top vakansiebestemming. Die kusdistrik is ook vroulief se geboorteplek. Die OV …
Nuus – Afrikaanse skrywer: Cor Dirks. Die afrikaanse skrywer Cor Dirks se gewilde Uile reeks waarmee baie groot geword het is nou as eboek beskikbaar. Uile oud, maar nog lank …
The world of employment changed dramatically after the economic crises of 2008. It is clear that the labour market is a different ball game today. Lifelong employment is becoming a myth, …
Nuut by Protea Boekhuis: DIE STORIE VAN DIE LEEU WAT NIE KON SKRYF NIE deur Martin Baltscheit Leeu kan nie skryf nie. Maar dit pla hom nie, want …
Koningin Beatrix en haar gesin het vandag tydens die viering van die Nederlandse feesdag Koninginnedag, Rhenen en Veenendaal in die provinsie Utrecht besoek. In die res van Nederland is Koninginnedag gevier met markte (vrijmarkten), straatfeeste en optredes. …
Van papier en e-boeke na jou foon 2010-10-16 15:24 in Beeld Deur Carolyn Meads Byna die helfte van Suid-Afrika se huishoudings besit nie ’n enkele boek wat vir ontspanning …
Een stad, drie rooikoppe, sewe dae via Uittreksel: Een stad, drie rooikoppe, sewe dae | Maroela Media. ʼn Dowwe slag tref die kar, so hard dat die sleutels skoon uit …
Maak ‘n windpomp nie deel van ons almal se herinnering uit nie? Soos ‘n Windpomp van Vreugde (Lizelle Faber) ‘n Dagboek vol afsprake, gespreksgeleenthede en verantwoordelikhede maak dat stil word en …
Kyk na Annemari se pragtige foto’s! Herfs « Annemari Coetser.
Recent Comments