Die eerste ding wat jy moet doen behalwe om die e-leser uit sy verpakking te haal en die battery te laai is om ‘n Adoby-rekening te open. Die Adoby e-leser sagteware moet op jou rekenaar geïnstalleer word en daarna moet jou rekenaar en e-leser herken en gemagtig word. Drie eenvoudige stappe gaan vervolgens bespreek word wat jou in staat sal stel om eboeke te lees en jou versameling eboeke te beheer.
Stap 1
Stap 2
Kies dan “create an account”
Vul die vorm in en druk op “continue”
Stap 3
Installeer Adobe Digital Editions op jou rekenaar. Druk : “install” en volg die stappe wat aangedui word.
Nadat Adobe Digital Editions geïnstalleer is op jou rekenaar sal daar gevra word of jy die voorwaardes van die sagteware aanvaar en daar moet op “I agree” gekliek word. Laastens moet jou rekenaar gemagtig word om die Adobe-rekening te gebruik wat reeds in stap een geskep is. Kies “Authorize computer” en verskaf jou Adobe ID en wagwoord.
Kliek daarna op “Activate”. Sodra die boodskap “Thank you” verskyn is jy gereed om jou gunsteling boeke aftelaai van die voorste Afrikaanse eboekwinkel.
André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”
Ek het n kindle en is basies gaande oor die ding! Dit het my lewe totaal en al verander. Ek weet daar is n nostalgie om die blaaie van n nuwe boek deur jou vingers te voel, maar vir my wat gereeld op die pad is en basies 10 boeke gelyktydig lees het die Kindle onmidelik sin gemaak!