Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Afrikaanse Skrywer: Doc Immelman

Nuus - Afrikaanse Skrywer: Doc Immelman

Nuus – Afrikaanse Skrywer: Doc Immelman.

Die Afrikaanse skrywer Doc Immelman publiseer aanvanklik in skoolblaaie. Sy eerste kortverhaal verskyn in 1954 in die Huisgenoot. Uit sy pen verskyn meer as 35 boeke, 400 kortverhale en talle artikels en essays. Met sy eerste boek, Verhale uit Suidwes (1958), lei hy ‘n lang tradisie in van avontuur- en jagverhale wat afspeel in Namibië. In Blits (1970) word die verhaal vertel van die wedervaringe van ‘n Rhodesiese rifrug en sy baas, Dirkie van der Walt, in die ruwe ongetemde Duits-Suidwes van 1906. In Die beestrek (1974) gaan dit oor twee sestienjarige seuns en hulle handlangers se trek met ‘n groot trop beeste na ‘n noodweidingsgebied in Namibië. Onheil in die Kuiseb (1983) speel af teen die agtergrond  van die stryd tussen die Duitse maghebber en die Topnaars in 1905. Die soektog (1985) het ‘n swart seun, Shilongo, en sy suster as hoofspelers.

http://www.storiewerf.co.za/cv’s/cv_docimmelman_ph.htm

Koop die Afrikaanse skrywer se eboeke by hier:

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment