Die dinamiese aard van Afrikaanse eBoeke is duidelik uit Carolyn Meads se onlangse opmerking: Dié vermoë van e-boeke sou nuttig te pas gekom het in die geval van die 7 000 eksemplare …
Afrikaanse eBoek oor die verwydering van ‘n Afrikaanse midddeljarige Wat bly vir my oor? Ek is te oud om heeltemal onskuldig te wees. Ek is te jonk om ten volle …
Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk …
Is EU labour law imposed on the UK from Brussels and does it damage economy? « Labour Law Now!.
Luister na liefdesgedigte wat in Afrikaans geskryf is. Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte, word deur Stian Bam en Frieda van den Heever voorgelees. Nuus – Afrikaanse liefdesgedigte.
Wat doen ’n mens as die telefoon in ’n telefoonhokkie op ’n verlate Engelse kampeerterrein lui? Jy antwoord. Nuus – So is die lewe: In my ma se hart.
Afrikaanse Eboek oor die liefde Stijn is ‘n suksesvolle, welvarende en egotistiese reklameman. Hy is gek na sy dinamiese lewe in die kosmopolitiese Amsterdam. Hy is in ‘n liefdevolle huwelik …
Afrikaanse e-boek oor anorexia nervosa Toe Aniel Botha sewentien jaar oud was, is haar jare lange, morbiede obsessie oor kos as anorexia nervosa gediagnoseer. ’n Dans met die dood is …
Swartskaap deur Odette Schoeman Swartskaap is een van die gunsteling boeke op my boekrak. ‘n Vriendin het dit gekoop omdat die koshuis en skool wat in die boek beskryf word werklik bestaan. …
Have you ever thought, “Where was God on 9/11 when the World Trade Center and the Pentagon were attacked?” Well, I know where my God was on the morning of …
Myself. Ek moes net JakJakkels se gedig deel! Kan ek eerlik wees en vir ʼn slag? My mond oopmaak Sê wat ek voel Dat die kraan van waarheid kan droogloop? …
Recent Comments