DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Koninginnedag 30 April, 2012

Koningin Beatrix en haar gesin het vandag tydens die viering van die Nederlandse feesdag Koninginnedag,  Rhenen en Veenendaal in die provinsie Utrecht besoek.

In die res van Nederland is Koninginnedag gevier met markte (vrijmarkten), straatfeeste en optredes. Die oorgrootte Nederlandse burgers het oranje gedra en die Nederlandse vlag is orals trots vertoon.

 

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

3 Comments

Leave a Comment