Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In ‘n geselstrant, …
“Die pad lê donker, eindeloos voor my. Soos my lewe. Nee, soos my lewe was. Voor die son môre opkom sal ek hom in die oë kyk, sal ek hom …
Koop die eBoek hier! ’n Meesleurende roman oor ’n verbode passie en ’n politieke intrige. Dis gebaseer op ’n werklike historiese insident, en die gevolge daarvan: Die ontmoeting in …
Pieter Spaarwater was die skrywer van die rubriek Van Alle Kante in die Kaapse dagblad Die Burger in die dae toe ’n rubriek nog ’n rubriek was, geskryf deur een …
Die Nederlanse vertaling van Klimtol word in September bekend gestel. Hoofdpersoon in de nieuwe roman van Etienne van Heerden 1954 is Ludo Loeloeraai, ooit een beroemde jojospeler. Op zijn oude …
Koop die eBoek hier! Van Zyl het vir haar doktorsgraad navorsing gedoen oor swart verstedeliking in Vereeniging tussen 1923 en 1960. Van 1984 tot 1995 het sy geskiedenis op die …
Die Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp (80) is Donderdagaand oorlede. Hy is ‘n bekroonde Suid-Afrikaanse digter en skrywer van hoofsaaklik die korter teks. Daar is ook al na hom verwys as “die …
Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel. Dit is die verhaal van ‘n seun uit die …
Iewers in ons lewe beleef almal van ons situasies waardeur ons vrees ons nie gaan kom nie – ons vrees dat die depressie nooit sal lig nie, die geskree nie …
Helene se eBoeke is nou beskikbaar! “Ek skryf omdat mense my interesseer. Veral verhoudingsverhale roer my hart. Alhoewel die liefde ‘n belangrike onderwerp in my verhale is, staan dit …
Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ‘n bisarre saak was nie en …
Legkaart van jou gesig bied ’n inleiding tot fisionomie (’n studie van die gesig) wat die teorie agter elke gelaatstrek verduidelik. Die teorie word eenvoudig beskryf en gesteun deur foto’s wat …
Dié skrywer van Breinbliksem, Grilbrigade en Geraamte in die klas het al die Sanlam-prys vir jeuglektuur én die M.E.R.-prys vir kinderlektuur gewen. Hy skryf nie net nie, maar hou ook …
Dis net ’n kwessie van tyd … voor iets jou byt! Bennie en Jenny kan hulle oë nie glo nie. Professor Fungus se groot droom het waar geword. Hy het …
Recent Comments