Uittreksel uit LEERSKOOL VAN DIE LEWE (In die “Skool vir Gehardheid”) Memoires van ‘n depressiestryder deur Cheryl Jonker Waarom?! Na ’n emosionele en fisiese uitbranding, het ek hierdie woordjie skynbaar …
Uitnodiging aan al ons kunstenaars, skrywers en digters, liedjiemakers, kultuurknape en almal wat ‘n bydra wil maak aan die onderwys en ontwikkeling van ons kinders. Suid-Afrika, Nederland, Vlaandere en Suriname, …
Deesdae is dit vir aspirant-skrywers maklik om die tradisionele hekwagters te omseil. Hans Pienaar pleit vir ’n einde aan die veldtog teen selfpublikasies Maar nuwe tegnologie – en opsies – ontwikkel by die dag. …
Om iemand te help, te ondersteun of gewoon te motiveer, is nie net goed vir die algemene ontwikkeling van ons maatskappy nie, verskaf plesier en bring lewensvreugde vir jouself. Met …
Stel jou dienste en produkte beskikbaar. AllesAfrikaans is ‘n instrument waarmee ‘gewone mense’ in staat gestel word om self ‘n ‘eie winkel’ te bou om sake mee te doen. Van …
AllesAfrikaans bring skrywers, digters, liedjiemakers en ander kunstenaars uit die Afrikaanse en Nederlandse taalgebied in een sosiale leeromgewing bymekaar. Die gemeenskap versterk die onderlinge bande tussen kunstenaars in Suid-Afrika, Nederland, …
AllesAfrikaans bring skrywers, digters, liedjiemakers en ander kunstenaars uit die Afrikaanse en Nederlandse taalgebied in een sosiale leeromgewing bymekaar. Die gemeenskap versterk die onderlinge bande tussen kunstenaars in Suid-Afrika, Nederland, …
AllesAfrikaans is ‘n sosiale mediaplatform en onderwysinstrument waarin taal en kultuur sentraal staan. Skrywers, digters, sangers, taalmakers en ander kunstenaars vorm ‘n integrale onderdeel van die gemeenskap en bied jong …
AllesAfrikaans is ons tuiste; dié plek waar ek en jy bymekaar kom om met mekaar te deel. AllesAfrikaans is meer as net ‘n kuierplek vir Afrikaanssprekendes en hulle vriende wêreldwyd; …
Cheryl Jonker se nuwe eBoek Leerskool van die Lewe is nou beskikbaar. Cheryl skryf soos volg: Ly u of u geliefde emosioneel as gevolg van trauma? Die oorsaak kan seksuele …
LIDIA die PURPERVERKOOPSTER Lees gerus ‘n uittreksel uit hierdie nuwe Afrikaanse eBoek: EEN ~ So rooi soos purper ~ Lidia se besigheid het floreer, en ander mense se probleme het …
As jy hou van perdestories gaan jy mal wees oor Galop – ‘n nuwe bundel met perdestories wat jou gaan laat lag en laat huil, bietjie bang gaan maak of …
(‘n Afrikaanse Verhaal) Werner Schmidt 2013 Hiermee ‘n uittreksel van die nuwe eBoek van Werner Schmidt. Ek begin by haar einde Nou hel [Kan gesing word op die wysie van …
Koop die eBoek hier! Iets anders! François Bloemhof slaan ’n nuwe rigting in met ’n roman gebaseer op ’n draaiboek deur die bekende akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts. Hulle …
Recent Comments