As jy hou van perdestories gaan jy mal wees oor Galop – ‘n nuwe bundel met perdestories wat jou gaan laat lag en laat huil, bietjie bang gaan maak of op wonderlike avonture neem. Maar die belangrikste is dat die perde uiteindelik soos jou vriende gaan voel.
Fanie Viljoen het ‘n paar jaar gelede ‘n Engelse boek met perdestories gelees en nie baie daarvan gehou nie. Hy het gedink ons kan beslis beter stories in Afrikaans skryf. Galop was die resultaat.
Koop die eBoek vir slegs R78 http://myafrikaans.com/galop-perdestories.html — with Fanie Viljoen.
André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”
Recent Comments