Working in the Netherlands


Working in the Netherlands

Onderwys: Alles Afrikaans

Alles Afrikaans http://allesafrikaans.com/

Alles Afrikaans http://allesafrikaans.com/

AllesAfrikaans is ‘n sosiale mediaplatform en onderwysinstrument waarin taal en kultuur sentraal staan. Skrywers, digters, sangers, taalmakers en ander kunstenaars vorm ‘n integrale onderdeel van die gemeenskap en bied jong leerders die kans om van die voorstes uit ons kultuur te leer.

Skole bou gemeenskappe waarin daar met taal en kultuur gewoeker word en waarin daar tussen skole in Suid Afrika en in die buiteland mee saam gewerk word. Wat dit betref is AllesAfrikaans by uitstek dié instrument vir samewerking en kulturele uitwisseling tussen Suid-Afrikaanse, Nederlandse, Vlaamse en Surinaamse skole.

Alles Afrikaans.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe. He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU. “Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment