DOING BUSINESS IN THE EU


Doing business in the EU

Die drang om te deel: Alles Afrikaans

allesafrikaans

AllesAfrikaans is ons tuiste; dié plek waar ek en jy bymekaar kom om met mekaar te deel. AllesAfrikaans is meer as net ‘n kuierplek vir Afrikaanssprekendes en hulle vriende wêreldwyd; dit is ‘n ‘n ontmoetingsplatform om saam te werk, saam te ontwikkel en saam te groei. Op hierdie platform leer ons van mekaar en gee ons, waar nodig, steun aan mekaar en bou ons saam aan ‘n gemeenskaplike toekoms. Taal en kultuur is ons gemene deler.

In AllesAfrikaans ontmoet jy die beste uit ons kultuur: skrywers, digters, sangers, kunstenaars, en baie ander mense wat ons lewens verryk en met wie ons graag deel. Die moontlikhede is onbeperk: kennis met mekaar deel, hulp gee en ontvang, dinge ruil of sake doen. AllesAfrikaans is vir almal.

Alles Afrikaans.

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

I am an International human resources consultant to multinational companies in international employment law and employee relations.

Leave a Comment