DOING BUSINESS IN EUROPE


Doing business in the EU

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Daar is hoop vir ADHD-lyers!  Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In ‘n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy:  • die jongste inligting oor ADHD by kinders én volwassenes • nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie • wenke vir ouers en onderwysers • oefeninge wat daagliks gedoen kan word • raad met die dieet • die nuutste oor medikasie  Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek.  Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.

via Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes.

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Andre Beukes LLM

Andre Beukes LLM

André Beukes is an EU Management Consultant to international companies doing business in Europe.

He provides clients with practical business support that makes a real difference doing business in the EU.

“Put simply, I am here to help you meet your challenges. I believe in the importance of doing things correctly, meaning risks are reduced and problems are avoided.”

  • Facebook
  • LinkedIn

Leave a Comment


%d bloggers like this: